
Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals
Die polisie het berigte ontken dat ’n verdagte wat met die moorde op vroue in Ekurhuleni verbind word, na Potchefstroom verskuif het. Die bewerings oor ’n groot polisie-operasie in die
Die Afrikaanse Stasie!

Die polisie het berigte ontken dat ’n verdagte wat met die moorde op vroue in Ekurhuleni verbind word, na Potchefstroom verskuif het. Die bewerings oor ’n groot polisie-operasie in die

Die burgerregte-organisasie, AfriForum se nuwe verslag oor die 47 plaasaanvalle tussen 2019 en 2025 toon dat buitensporige geweld tydens aanvalle in sommige gevalle as marteling beskou kan word. Die verslag

Die Twee Oseane-akwarium in Kaapstad doen alles moontlik om sy Afrika- en rotsspringer-pikkewyne aan te moedig om te broei. Die akwarium gee die pikkewyne onder meer laventel en roosmaryn as

Die VF Plus het sy verkiesingsmanifes vir die plaaslikeregeringsverkiesing bekend gestel, waarin die party ’n omvattende plan uiteensit om die heersende verval op munisipale vlak om te keer. Volgens die

Suid-Afrikaners met sonkrag het minder as drie weke om voordeel te trek uit Eskom se kwytskelding van registrasie- en aansluitingsfooie. Die kwytskelding vir kwalifiserende sonkragstelsels van tot 50 kVA is

Die regering beplan om die Telkom Towers-geboue in Pretoria wat nie benut word nie, in ’n winsgewende bate te omskep. Die minister van openbare werke en infrastruktuur, Dean Macpherson, sê