Luister nou

Polisie nader die private sekuriteitsbedryf voor 30 Junie

Deur Marelize Maré

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die private sekuriteitsbedryf genader om ondersteuning te bied voor die beplande 30 Junie-betogings teen ongedokumenteerde buitelanders.

Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, vergader met sekuriteitsleiers om samewerking te beplan, terwyl organisasies soos Bidvest Protea Coin, Fidelity Services Group en G4S betrek word.

Die staat het nagenoeg R600 miljoen opsy gesit vir sekuriteitsmaatreëls, met die weermag ook op gereedheidsgrondslag.

Cachalia sê vreedsame betogings word toegelaat, maar geweld, intimidasie en skade aan eiendom sal nie geduld word nie.

Intussen is duisende buitelandse burgers reeds deur hul lande gerepatrieer.

Gewilde Nuus

Sakekamer

Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self

AfriForum

Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Internasionale Perspektief nuut

Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 25 September 2026

Rooikruis

Kritiek pla Roets nie

Ander Nuus Artikels

Tempo
Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?
Dr.-Theo-de-Jager-2
Saai: Privatiseer Onderstepoort Biologiese Produkte
Polisiebeamptes
Polisie sal nie rus tot waarheid oor moorde ontbloot is
Sakekamer
Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self
AfriForum
Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Luister nou