
Hill-Lewis: Permanente polisieminister nodig
Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, eis dat president Cyril Ramaphosa dringend ’n minister van polisie vas moet aanstel. Hy sê dat Firoz Cachalia reeds nou al ’n jaar lank in die
Die Afrikaanse Stasie!

Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, eis dat president Cyril Ramaphosa dringend ’n minister van polisie vas moet aanstel. Hy sê dat Firoz Cachalia reeds nou al ’n jaar lank in die

Die DA beskuldig die Tshwane-koalisie daarvan dat stadsbestuurder Johann Mettler onregmatig geskors is. Die party het vanoggend tydens ‘n mediakonferensie gesê die raad se speaker het 13 stemme van raadslede ongeldig verklaar,

Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, luitenant-generaal Puleng Dimpane, is onder die soeklig nadat die Valke moontlike finansiële wanbestuur ondersoek. Dit volg nadat die waghondgroep, Public Interest SA, ’n klag ingevolge die

Die Konstitusionele Hof het beslis dat sekere bepalings van die Wet op Vlugtelinge ongeldig en ongrondwetlik is. Hiermee word ’n vroeëre uitspraak van die hooggeregshof in Kaapstad bekragtig. Regter Steven

Die Noord-Kaapse Hooggeregshof het die regering se aansoek om verlof tot appèl oor die uitvoer van renosterhoring van die hand gewys. Die uitspraak beteken dat permitte vir die uitvoer van

Die veroordeelde misdaadbaas, Radovan Krejcír, gaan na verwagting ‘n aansoek ingevolge Artikel 342A van die Strafproseswet in die Palm Ridge-landdroshof indien. Volgens ‘n mediaverklaring wat namens Krejcir deur sy regsverteenwoordigers