Luister nou

Die DA sê Mettler se skorsing was onregmatig

Deur Marelize Maré

Die DA beskuldig die Tshwane-koalisie daarvan dat stadsbestuurder Johann Mettler onregmatig geskors is.

Die party het vanoggend tydens ‘n mediakonferensie gesê die raad se speaker het 13 stemme van raadslede ongeldig verklaar, wat die uitslag van die stemming verander en Mettler se skorsing moontlik gemaak het.

Die DA sê dat Mettler geskors is om die weg te baan dat onreëlmatige tenders goedgekeur kan word.

Die party voer ook aan dat die herinstelling van die finansiële bestuurder van die metro, Gareth Mnisi, na ‘n forensiese verslag die oortreding van voorsieningsketting-regulasies gevind het, ook die wenkbroue laat lig.

Die party se burgemeesterskandidaat in die Tshwane-metro, Cilliers Brink, sê hulle sal die howe nader.

Gewilde Nuus

Business finance and investment concept, Capital gain world money economic growth. coin stack financial graph chart, market report on cash currency concept.

IMF voorspel sterker wêreldwye groei danksy KI-hupstoot

Fotokrediet: The Mail & Guardian

President Cyril Ramaphosa: Transformasie van landbou is noodsaaklik

Matriekeksamen - Netwerk 24

Matriekleerlinge begin vandag met NSS-eksamen

Aanlyn dobbel

SNI-verslag lê euwel van die aanlyn dobbelbedryf bloot

Fotokrediet: Weet

VN se armoede-indeks styg

Ander Nuus Artikels

Airlink-verbyvlug
BLO handel ondersoek na Airlink se verbyvlug af
Fotokrediet: Reuters
Brand verwoes oudste kosmark in Parys
Fotokrediet: Zoutnet
Reusewyfie luislang word by strand aan die suidkus gered
Business finance and investment concept, Capital gain world money economic growth. coin stack financial graph chart, market report on cash currency concept.
IMF voorspel sterker wêreldwye groei danksy KI-hupstoot
Fotokrediet: The Mail & Guardian
President Cyril Ramaphosa: Transformasie van landbou is noodsaaklik

Luister nou