
Die regering gaan voort met sy kernkrag-planne
Die regering hou vol met sy planne om Suid-Afrika se kernkragprogram uit te brei en wil 5,2 gigawatt nuwe kernkragkapasiteit as deel van die land se langtermyn-energieplan, verkry. Die minister
Die Afrikaanse Stasie!

Die regering hou vol met sy planne om Suid-Afrika se kernkragprogram uit te brei en wil 5,2 gigawatt nuwe kernkragkapasiteit as deel van die land se langtermyn-energieplan, verkry. Die minister

’n Hoëvlakvergadering vind vandag plaas oor die Nasionale Tesourie se besluit om toedelings aan 69 munisipaliteite terug te hou. Die parlement se portefeuljekomitee oor Samewerkende Regering vergader met die minister, Velenkosini

Sanparke het sy sekuriteit in die Tafelberg Nasionale Park verskerp ná twee afsonderlike voorvalle naby Deer Park. In die eerste aanval op 8 Julie is ’n Kaapse pastoor, Roger Pearce

Die Kaapstad-metro gaan sy eie metropolisiespeurtak op die been bring om bendegeweld en misdaad hok te slaan. Die DA-leier en burgemeester van dié metro, Geordin Hill-Lewis, het vandag ’n optog

Die wêreld se grootste diamantprodusent, De Beers, het aangekondig dat hy sy werksaamhede by die Venetia-myn in Suid-Afrika vir twee jaar gaan staak. Dié stap volg weens strawwe marktoestande en

Die vermeende misdadiger, Vusimuzi “Cat” Matlala het sy pleitooreenkoms met die staat in die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof in Pretoria teruggetrek. Sy regsverteenwoordiger het bevestig dat Matlala die ooreenkoms laat vaar het nadat hy