
SANW spandeer miljarde aan huurvlugte
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het oor die afgelope vyf boekjare byna R2,4 miljard aan huurvlugte bestee. Die minister van Verdediging, Angie Motshekga sê die grootste bedrag, sowat R753,7 miljoen is
Die Afrikaanse Stasie!

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het oor die afgelope vyf boekjare byna R2,4 miljard aan huurvlugte bestee. Die minister van Verdediging, Angie Motshekga sê die grootste bedrag, sowat R753,7 miljoen is

Wêreldonderwysersdag word vandag onder die tema “Staan saam met Onderwysers” gevier. Die fokus van vanjaar is die status van die onderwysberoep, die uitdagings wat onderwysers ervaar en maniere om hul

Wanneer ’n boer vermoor word, word daar dikwels net na nog ’n moord in Suid-Afrika se misdaadstatistiek gekyk. Elke mens het die reg op lewe en veiligheid, ongeag waar hulle

Die Pentagon het Woensdag bevestig dat die laaste Amerikaanse troepe en militêre toerusting Irak verlaat het. Die finale Amerikaanse onttrekking vanaf die Erbil-lugbasis in die Koerdistan-streek sluit meer as twee

Raslouw Private Hospital het sy eerste twee lewende skenkerleweroorplantings suksesvol uitgevoer. Hierdie historiese mylpaal plaas die hospitaal in ’n uitgesoekte groep mediese sentrums wat in staat is om hierdie prosedure

Gryskrag doen namens ouer persone ’n beroep op die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) en Postbank om dringend te verseker dat ouer persone wat nog nie ’n swart Postbank-kaart