Luister nou

Nuus

Gewildste Nuus

RDK beveel drie regters aan

Die Regterlike Dienskommissie het drie regters aanbeveel vir aanstelling in die Appèlhof. Die aanbevelings volg ná onderhoude met vyf kandidate vir poste in die Appèlhof. Die RDK het regters Gerald

Lees Meer »
Gewildste Nuus

SANW spandeer miljarde aan huurvlugte

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het oor die afgelope vyf boekjare byna R2,4 miljard aan huurvlugte bestee. Die minister van Verdediging, Angie Motshekga sê die grootste bedrag, sowat R753,7 miljoen is

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Wêreldonderwysersdag word vandag gevier

Wêreldonderwysersdag word vandag onder die tema “Staan saam met Onderwysers” gevier. Die fokus van vanjaar is die status van die onderwysberoep, die uitdagings wat onderwysers ervaar en maniere om hul

Lees Meer »
Nuus

Wanneer ’n boer vermoor word ….

Wanneer ’n boer vermoor word, word daar dikwels net na nog ’n moord in Suid-Afrika se misdaadstatistiek gekyk.   Elke mens het die reg op lewe en veiligheid, ongeag waar hulle

Lees Meer »

Luister nou