Luister nou

Valke vind nog ‘n dwelmvervaardigingslaboratorium

Deur Marelize Maré

Die Valke en die polisie het ’n mandraks-vervaardigingslaboratorium met ’n geraamde waarde van ‘n honderd-miljoen-rand in Umvoti in KwaZulu-Natal ontdek.

Dwelms, chemikalieë en gespesialiseerde vervaardigingstoerusting is tydens die gesamentlike operasie gekonfiskeer.

’n 31-jarige verdagte is in hegtenis geneem en sal na verwagting môre in die Kranskop-landdroshof op aanklagte ingevolge die Wet op Dwelms en Dwelmhandel verskyn.

Gewilde Nuus

Rama & Musk - BusinessTech

Ramaphosa vra Musk se hulp

Fotokrediet: DA Gauteng

ANC-ooreenkoms met DA uitgesluit

Kraan

Waterbeperkings tref die Wes-Kaap

Sigarette

Onwettige handel kos SA R68 mjd. jaarliks

Fotokrediet: Maroela Media

Die Tshwane-metro stel vlak twee-waterbeperkings in

Ander Nuus Artikels

Paspoort
480 banktakke verwerk nou paspoorte
Firoz Cachalia
Cachalia in Desember voor die Madlanga-kommissie
Rama & Musk - BusinessTech
Ramaphosa vra Musk se hulp
Fotokrediet: DA Gauteng
ANC-ooreenkoms met DA uitgesluit
Kraan
Waterbeperkings tref die Wes-Kaap

Luister nou