Ramaphosa getuig verder voor Zondo
President Cyril Ramaphosa sal vandag sy getuienis by die Kommissie van ondersoek na staatskaping voortsit. Hy het gister aan die kommissie gesê dat hy en ander kabinetsministers in die duister
Die Afrikaanse Stasie!
President Cyril Ramaphosa sal vandag sy getuienis by die Kommissie van ondersoek na staatskaping voortsit. Hy het gister aan die kommissie gesê dat hy en ander kabinetsministers in die duister

10 Desember 2022 President Cyril Ramaphosa het aangekondig dat die ramptoestand opgehef gaan word sodra ander maatreëls – om Covid-19 buite die Rampbestuurswet te reguleer en te beheer -gefinaliseer is.

19 Julie 2022 ‘n Toksikologie-verslag na die dood van 21 jong mense by die Enyobeni-taverne in Oos-Londen het geen beslissende uitslae gelewer nie. Die premier van die Oos-Kaap, Oscar Mabuyane en

10 Oktober 2023 Motoriste in Gauteng kan moontlik steeds verantwoordbaar gehou word vir e-tolgeld as ‘n antwoord in die parlement van die minister van finansies, Enoch Godongwana, eng geïnterpreteer word.

29 November 2024 ‘n Enkele koper het reeds vroeg in die week, in aanloop tot Swart Vrydag, R1,7-miljoen bestee aan 21 transaksies deur van die aanlyn-betaaldiens, Ozow gebruik te maak.

29 November 2024 Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het ‘n hofbeslissing verwelkom wat die Nkomazi-munisipaliteit sal dwing om bevolkingsbeheer onder wilde diere in Marloth Park, Mpumalanga, toe te pas. Dit volg