
Onderwyseres, wat matriekvraestelle gemerk het, is dood na sy glo struikel
4 Desember 2024 ‘n Onderwyseres, wat besig was om IsiXhosa matriekeindeksamen-antwoordstelle by die Alberton-nasiensentrum te merk, is dood nadat sy glo geval en haar kop gestamp het. Die LUR vir




