Luister nou

Ramaphosa getuig verder voor Zondo

Deur Pretoria FM Nuusspan

President Cyril Ramaphosa sal vandag sy getuienis by die Kommissie van ondersoek na staatskaping voortsit.

Hy het gister aan die kommissie gesê dat hy en ander kabinetsministers in die duister gehou is oor oudpresident Jacob Zuma se staatskapingsaktiwiteite, en dat dit met opset gedoen is.

Hy het eers bewus van die aktiwiteite geword toe dit deur die media op die lappe gebring is.

Ramaphosa sê toe hy bewus word van wat Zuma en die Guptas mee besig is, het hy besluit om aan te bly as adjunkpresident, sodat hy staatskaping van binne die uitvoerende gesag, en van binne die ANC kon beveg.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: Atlantic Council

Iran se missielprogram is nie deel van die onderhandelinge nie

Telefoon

56% van polisiekantore antwoord nie

Fotokrediet: Tripadvisor

Toeris noodlottig in ‘n skietongeluk gewond

Fotokrediet: BusinessTech

Motoriste kan veranderinge verwag

Parlement

Nuwe reëls vir artikel 89-proses

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
Nie ʼn perfekte ooreenkoms nie, maar gee dit ʼn kans…
Thoko Didiza
Phala Phala-aanklagkomitee: Geen geskiktheidsvereistes vir nou
Fotokrediet: Netwerk24
Binnelandse sake gaan langer ure werk
Fotokrediet: Atlantic Council
Iran se missielprogram is nie deel van die onderhandelinge nie
Telefoon
56% van polisiekantore antwoord nie

Luister nou