Luister nou

Die Bela-wet gaan in die hof getoets word

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die omstrede Wysigingswet op Basiese Onderwyswette, Bela, gaan binnekort in die hof getoets word, nadat die Federasie van Beheerliggame vir Suid-Afrikaanse Skole, Fedsas, aangekondig het dat hy ‘n skool in Noordwes sal bystaan.

Die stap volg nadat die departement van ondewys in Noordwes verlede jaar nagenoeg 80 leerlinge by die Swartruggens Gekombineerde Skool geplaas het, sonder dat daar enige konsultasie was soos deur die gewysigde Skolewet voorgeskryf word.

Die skool en die beheerliggaam is ten gunste van die toelating, maar slegs indien die nodige hulpbronne beskikbaar gestel en die voorgeskrewe konsultasieprosesse nagekom word.

Fedsas en die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie het intussen gesê hy sal nie magsmisbruik deur onderwysamptenare of inmenging deur politici duld nie.

Gewilde Nuus

Valke-kar

Valke lê ernstige wanpraktyke bloot in verdedigingsdepartement

Fotokrediet: News24

NSFAS staak befondsing aan duisende

Kokaïen 6

SAID lê beslag op reusedwelmvonds

Betoging - March and March

Binnelandse Sake oorskry deportasiebegroting

Fotokrediet: Medium

Skaars haai spoel in die Weskus uit

Ander Nuus Artikels

Integrisure
Versekeringsmakelaar of direkte versekeraar: Wat is die werklike verskil?
Fotokrediet: Maroela Media
Eerste volledige Afrikaanse Bybel 93 jaar gelede in gebruik geneem
Fotokrediet: Netwerk 24
Gift of the Givers is reg vir Nepal
Valke-kar
Valke lê ernstige wanpraktyke bloot in verdedigingsdepartement
Fotokrediet: News24
NSFAS staak befondsing aan duisende

Luister nou