Luister nou

Top Afrikaanse skole word vandag vereer

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die top Afrikaanse skole word vandag by die Solidariteit Skole-ondersteningsentrum se Meriete toekennings vereer.

Volgens die uitvoerende hoof van die Solidariteit Skole-ondersteuningsentrum, Leon Fourie, is die top 10 skole in die land wat die meeste onderskeidings opgelewer het, almal Afrikaanse skole.

Hoërskool Waterkloof loop voor met ʼn totaal van 960 onderskeidings en sewe van die top 20 skole met die meeste onderskeidings per kandidaat is meisieskole.

Hoër Meisieskool Bloemhof is die Afrikaanse skool met die meeste onderskeidings, naamlik 3,63 per kandidaat, terwyl Hoërskool Durbanville vanjaar die meeste vaktoekennings aangeteken het.

Die top Afrikaanse skole met meeste onderskeidings per kandidaat, uit al nege provinsies, is vanjaar almal by die SOS se toekenningsgeleentheid teenwoordig.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: VF Plus

RDK beveel drie regters aan

Fotokrediet: Netwerk 24

SANW spandeer miljarde aan huurvlugte

Fotokrediet: Solidariteit netwerk

Wêreldonderwysersdag word vandag gevier

Boer tot bord

Wanneer ’n boer vermoor word ….

Internasionale Perspektief nuut

VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit

Ander Nuus Artikels

Petrolpomp brandstof
Regering maan teen brandstof-paniekaankope
Bemarkingsoproepe
Ongewenste bemarkingsoproepe binnekort iets van die verlede
Fotokrediet: EWN
Polisie ondersoek moontlike sluipmoord op Feroz Khan se familielid
Fotokrediet: VF Plus
RDK beveel drie regters aan
Fotokrediet: Netwerk 24
SANW spandeer miljarde aan huurvlugte

Luister nou