Luister nou

Verslag toon angs onder Afrikaanse hoërskoolleerlinge

Deur Walter Ernst

’n Nuwe verslag deur Solidariteit waarsku teen hoë vlakke van druk, angs en gebrekkige ondersteuning vir hoërskoolleerlinge in Afrikaanse skole.

Volgens die onderwysnavorser by die Solidariteit Navorsingsinstituut, Johnell Prinsloo, ondervind tieners dikwels emosionele uitdagings weens sosiale media en swak dissipline.

Die verslag toon dat sowat 81% van ouers erge akademiese druk opmerk, terwyl byna 60% erken dat hulle nie weet hoe om hul kinders te onderskraag nie.

Prinsloo wys egter daarop dat blaam nie voor die deur van ouers, onderwysers of skole gelê moet word nie.

Prinsloo sê dat die verslag ’n wekroep is en dat daar meer gedoen moet word om ouers en onderwysers te bemagtig om leerlinge doeltreffend te ondersteun en in staat te stel om suksesvolle hoërskoolloopbane voort te sit.

Lees die verslag hier.

 

Gewilde Nuus

Bankkrot

900 besighede reeds vanjaar bankrot

Fotokrediet: Infrastructure News

Helen Joseph-hospitaal sluit sy ongevalle-eenheid

Fotokrediet: BBC

ChatGPT vir tieners

Wiandré Pretorius en verloofde

DNS-bewyse plaas sleutelfiguur op Mbense-moordtoneel

Krokodil-header

Snoetkrokodil in die Vaalrivier gesoek

Ander Nuus Artikels

Marion-eiland
Veranderende winde werp nuwe lig op klimaatsverandering
Dean Macpherson - EWN
Minister maak bevindings oor ineenstortings bekend
Fotokrediet: Wikipedia
AfriForum vertrou dat samewerking voordelig is
Bankkrot
900 besighede reeds vanjaar bankrot
Fotokrediet: Infrastructure News
Helen Joseph-hospitaal sluit sy ongevalle-eenheid

Luister nou