Luister nou

Daar is glo nie misdadigheid by handboek-tender nie

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, sê daar is tans geen bewyse van kriminele optrede in die R1,6 miljardse handboektender vir die grondslagfase vir 2027 nie.

Die tender het onder skoot gekom nadat ’n deel daarvan toegeken is aan die nuutgestigte Lighthouse Publishing, wat geen bedryfsgeskiedenis het nie.

Gwarube het die parlement se onderwyskomitee ingelig en die Nasionale Tesourie gevra om die verkrygingsproses te ondersoek.

Sy sê hoewel daar geen bewys van misdaad is nie, het ’n voorlopige interne oudit wel sekere rooi vlae en kommerwekkende bevindings uitgelig, wat verdere ondersoek vereis.

Gewilde Nuus

Boer tot bord

Die toekoms van die boer na die bord

Untitled design (26)

Kom kyk hoe word ’n RWB Porsche gebou

Untitled design (27)

Druppels word strome, strome word riviere: KragDag 2026 bou momentum

Untitled design (25)

Naboomspruit gaan DorpToe!

Untitled design (23)

Wie is Brittanje se nuwe eerste minister?

Ander Nuus Artikels

Selby Mbenenge
RDK vra Ramaphosa om Oos-Kaapse regter-president te skors
Fotokrediet: Moneyweb
Munisipaliteite skuld Eskom baie
Fotokrediet: Netwerk24
VSA staak aanvalle op Iran
Boer tot bord
Die toekoms van die boer na die bord
Untitled design (26)
Kom kyk hoe word ’n RWB Porsche gebou

Luister nou