Luister nou

LUR vir onderwys in Gauteng gaan optree teen bedrieërs

Deur Marelize Maré

Die Gautengse LUR vir onderwys, Lebogang Maile, sê strafregsake sal geopen word teen persone wat by beweerde korrupsie in openbare skole betrek word, en dat die verantwoordelikes vervolg sal word.

’n Interne ondersoek het 41 gevalle van beweerde korrupsie, bedrog, finansiële wanbestuur en verkrygingsonreëlmatighede tussen 2023 en Junie vanjaar geïdentifiseer.

Dit sluit skoolhoofde, beheerliggaamlede, finansiële beamptes en onderwysers in.

Die departement sê die wanbestuur ontneem leerlinge van basiese noodsaaklikhede soos kos, handboeke en meubels, met bewerings dat selfs skoolvoedingsprogramme en skoolvoorraad gesteel word.

Daar is ook bevind dat sekere skole moontlik onverklaarde inkomste uit onder meer verhurings en skenkings het.

Gewilde Nuus

Mark Oppenheimer

Ons moet vry wees om die regering te kritiseer

Cilliers Brink

Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Internasionale Perspektief nuut

Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026

Fotokrediet: Daily Maverick

Suliman Carrim in hegtenis geneem

Ander Nuus Artikels

Boer tot bord
Wat is sukses?
Matrieks
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.
Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0
Groot dele van hoofstad sonder krag
Mark Oppenheimer
Ons moet vry wees om die regering te kritiseer
Cilliers Brink
Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Luister nou