Luister nou

Deel van vuurpyl stort op die maan neer

Deur Marelize Maré

‘n Deel van ‘n SpaceX Falcon 9-vuurpyl het volgens berigte vanoggend op die Maan neergestort nadat dit langer as 18 maande deur die ruimte beweeg het.

Die boonste deel van die vuurpyl, ongeveer so groot soos ‘n vyfverdiepinggebou, het glo teen nagenoeg 8 700 kilometer per uur die Maan getref.

Nasa sê die botsing hou geen gevaar vir die Aarde in nie, maar sterrekundiges hoop om die gebied waar die impak plaasgevind het, te bestudeer.

Kenners waarsku egter dat die toenemende hoeveelheid ruimterommel ‘n uitdaging vir toekomstige ruimtemissies kan inhou.

Gewilde Nuus

Internasionale Perspektief nuut

VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit

V (1)

Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital

V

Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie

Mbalula warns those assaulting on-duty police officers

Massaskietvoorvalle eis reeds 100de

Orania

Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Netwerk 24
SANW spandeer miljarde aan huurvlugte
Fotokrediet: Solidariteit netwerk
Wêreldonderwysersdag word vandag gevier
Boer tot bord
Wanneer ’n boer vermoor word ….
Internasionale Perspektief nuut
VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit
V (1)
Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital

Luister nou