Luister nou

Die Augrabieswaterval Nasionale Park vier 60 jaar

Deur Marelize Maré

Die Augrabieswaterval Nasionale Park vier vandag sy 60ste bestaansjaar sedert die park op 5 Augustus 1966 geproklameer is.

SANParke sê die park beskerm een van Suid-Afrika se mees besondere droë-ekostelsels, met die ikoniese 56 meter hoë Augrabieswaterval, ‘n 18 kilometer lange granietkloof, asook unieke plant- en dierspesies.

Die park, wat deur die Khoi as “Aukoerebis” of die “Plek van Groot Geraas” bekend gestaan het, lok al eeue lank besoekers.

SANParke het sy personeel, plaaslike gemeenskappe en besoekers bedank vir hul bydrae om dié natuur- en kultuurerfenis vir toekomstige geslagte te bewaar.

Gewilde Nuus

Afrikaner-vlugtelinge

Trump-regering wil tot 17 500 Afrikaner-vlugtelinge in VSA toelaat

Fotokrediet: Netwerk24

15 Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig

Bergview

Oudskoolhoof: Aantygings het blywende skade gelaat

BKS-inenting

Privaatsektor kry groen lig om BKS-entstof in SA te vervaardig

Medies - Netwerk24

Raad van Gesondheidsorgfinansiers vra hervorming

Ander Nuus Artikels

National Mall
3 000 wit kruise vandag in Washington geplant
James Kemp
Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie
horses vs bikes 4
NDBV gryp in by perde-teen-motorfietse-uitdaging
Afrikaner-vlugtelinge
Trump-regering wil tot 17 500 Afrikaner-vlugtelinge in VSA toelaat
Fotokrediet: Netwerk24
15 Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig

Luister nou