Luister nou

Minister maak bevindings oor ineenstortings bekend

Deur Marelize Maré

Die minister van openbare werke en infrastruktuur, Dean Macpherson het vanoggend die media ingelig oor die onlangse strukturele ineenstortings in verskeie dele van die land.

Hy het veral gefokus op die afgelope vier voorvalle in Redcliff in Ethekwini, Doornkop in Soweto, Magnolia in Seepunt en Ormonde.

Macpherson sê 17 mense is dood in die vier voorvalle en alhoewel elke voorval verskil, is die grootste rede vir die ineenstortings nie-nakoming.

Hy sê daar behoort ‘n stelsel ingestel te word wat werkers beskerm en inwoners van gemeenskappe se vertroue sal wen.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Infrastructure News

Helen Joseph-hospitaal sluit sy ongevalle-eenheid

Fotokrediet: BBC

ChatGPT vir tieners

Wiandré Pretorius en verloofde

DNS-bewyse plaas sleutelfiguur op Mbense-moordtoneel

Krokodil-header

Snoetkrokodil in die Vaalrivier gesoek

Fotokrediet: apa.za

Sirië beskuldig Israel dat hy sy lugmagbasis aanval

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Wikipedia
AfriForum vertrou dat samewerking voordelig is
Bankkrot
900 besighede reeds vanjaar bankrot
Fotokrediet: Infrastructure News
Helen Joseph-hospitaal sluit sy ongevalle-eenheid
Fotokrediet: BBC
ChatGPT vir tieners
Wiandré Pretorius en verloofde
DNS-bewyse plaas sleutelfiguur op Mbense-moordtoneel

Luister nou