Luister nou

Baie sterf in Kolombië na aardbewing

Deur Marelize Maré

Minstens ‘n 132 mense is dood ná ’n kragtige aardbewing van 7,4 in Kolombië.

Die aardbewing het gisteroggend dele van die land se koffiestreek en die Stille Oseaan-kus getref, met minstens ‘n 1 500 geboue wat beskadig is.

Reddingswerkers en vrywilligers soek deur puin na oorlewendes.

Die dodetal kan volgens owerhede nog styg.

Hospitale in vyf stede is op ’n rooi waarskuwing geplaas, terwyl verskeie lughawens hul bedrywighede opgeskort het.

Die aardbewing is ook in Bogotá en buurlande, Ecuador en Panama, gevoel.

Die Verenigde State het 15, 5 miljoen dollar se noodhulp aangekondig, terwyl verskeie ander lande ook hulp aangebied het.

Gewilde Nuus

V (3)

Minder reise gaan lei tot minder vulstasies

V (2)

Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Roelf Meyer by 'n kunsuitstalling in Washington.

Daarom was Roelf Meyer nie by Witkruisprojek

Internasionale Perspektief nuut

ANC se linkse vriende val een ná die ander

Grasland Nasionale Park 1

Nuwe Grasveld Nasionale Park in Oos-Kaap afgekondig

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Kragdadigheid van ’n boer
Israel
7 Oktober: Waar bevind die wêreld hulself 3 jaar later?
AfriForum
AfriForum ondersoek brandstofheffings self
V (3)
Minder reise gaan lei tot minder vulstasies
V (2)
Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Luister nou