Luister nou

Regering beplan strenger wette

Deur Marelize Maré

Die regering beplan strenger wetgewing om onwettige mynbou en prospektering in Suid-Afrika die hoof te bied.

Voorgestelde wysigings aan die Strafproseswet en die Wet op die Ontwikkeling van Minerale en Petroleumhulpbronne kan boetes van tot R100 miljoen en tronkstraf van tot 30 jaar tot gevolg hê.

Die huidige maksimumstraf is ’n boete van R250 000 en tot tien jaar tronkstraf.

Die wysigings sal dit ook makliker maak om mense te vervolg wat onwettige mynwerkers help of bystaan.

Die regering sê die voorgestelde wetgewing moet ’n leemte in die huidige wet vul, aangesien verdagtes tans dikwels net vir oortredings soos betreding aangekla kan word.

Gewilde Nuus

V (3)

Minder reise gaan lei tot minder vulstasies

V (2)

Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Roelf Meyer by 'n kunsuitstalling in Washington.

Daarom was Roelf Meyer nie by Witkruisprojek

Internasionale Perspektief nuut

ANC se linkse vriende val een ná die ander

Grasland Nasionale Park 1

Nuwe Grasveld Nasionale Park in Oos-Kaap afgekondig

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Kragdadigheid van ’n boer
Israel
7 Oktober: Waar bevind die wêreld hulself 3 jaar later?
AfriForum
AfriForum ondersoek brandstofheffings self
V (3)
Minder reise gaan lei tot minder vulstasies
V (2)
Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Luister nou