Luister nou

Gift of the Givers is reg vir Nepal

Deur Marelize Maré

Die noodlenigings Gift of the Givers sê sy soek-en-reddingspanne staan gereed om na Nepal ontplooi te word nadat verwoestende vloede verskeie mense vermis gelaat het, onder wie twee Suid-Afrikaanse egpare.

Die organisasie is deur die dogter van een van die vermiste Suid-Afrikaanse paartjies genader.

’n Toeroperateur het later bevestig dat ’n tweede Suid-Afrikaanse egpaar, saam met verskeie buitelandse toeriste, ook vermis word.

Gift of the Givers het 11 stedelike soek-en-reddingspesialiste, vier SAPD-hondehanteerders en vier soekhonde gereed vir ontplooiing.

Die stigter van die organisasie, Imtiaz Sooliman sê hulle skakel met die Nepalese ambassade en het ook kontak met Nepalese rampbestuur-amptenare.

Gewilde Nuus

Sakekamer

Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self

AfriForum

Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Internasionale Perspektief nuut

Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 25 September 2026

Rooikruis

Kritiek pla Roets nie

Ander Nuus Artikels

Tempo
Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?
Dr.-Theo-de-Jager-2
Saai: Privatiseer Onderstepoort Biologiese Produkte
Polisiebeamptes
Polisie sal nie rus tot waarheid oor moorde ontbloot is
Sakekamer
Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self
AfriForum
Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Luister nou