
Vermiste slang, Rose, ná vier dae gevind
16 Maart 2025 Die boa-konstriktor, Rose, wat Woensdagaand uit haar hok ontsnap en haar eienaar, Riani Lombard van Garsfontein in Pretoria, naarstigtelik na haar laat soek het, is kort ná
Die Afrikaanse Stasie!

16 Maart 2025 Die boa-konstriktor, Rose, wat Woensdagaand uit haar hok ontsnap en haar eienaar, Riani Lombard van Garsfontein in Pretoria, naarstigtelik na haar laat soek het, is kort ná

14 Maart 2025 Riani Lombard van Garsfontein in Pretoria is naarstigtelik op soek na haar troetelslang, Rose, wat Woensdagaand uit haar hok ontsnap het. Dié eenmeterlange Boa-konstriktor kon die glaspanele

Die afsluiting van dié waterbron is genoodsaak om instandhoudingswerk aan die tonnelstelsels moontlik te maak.

‘n Mosie wat nou deur die DA raadslid, Lynda Shackleford gebring is, het misluk – ten spyte daarvan dat duisende inwoners teen die verandering gekant is.

Volgens Arrive Alive het die pasiënt se liggaam in anafilaktiese skok gegaan, en moes hy spesiale medikasie toegedien word om die allergiese reaksie teen te werk.

6 Maart 2025 ’n Studie deur die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad toon dat lugbesoedeling in Suid-Afrika die getal sterftes in gemeenskappe wat naby steenkoolkragsentrales geleë is met 6% per jaag verhoog.