Luister nou

Vuil lug kos lewens

Deur Pretoria FM Nuusspan

6 Maart 2025

’n Studie deur die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad toon dat lugbesoedeling in Suid-Afrika die getal sterftes in gemeenskappe wat naby steenkoolkragsentrales geleë is met 6% per jaag verhoog.

Dié navorsing is die eerste in Afrika om werklike data te gebruik eerder as om die uitwerking van lugbesoedeling op gesondheid te modelleer.

 

Doodsertifikate, gevalle van longontsteking by kinders onder vyf jaar en inligting oor luggehalte van die regering is vir dié studie ontleed.

 

Die studie is die jongste poging om die gesondheidsinvloed van die land se 14 groot steenkoolkragsentrales – wat meer as 80% van die land se krag voorsien – te bepaal.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: Daily Maverick

Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur

plaasaanvalle - Maroela Media

Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Lynnwood padwerke - The Citizen

Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande

Guptas

Gupta-broers steeds gesoek

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Checkatrade
Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel
Siviwe Gwarube - Daily Maverick
Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026
Israelse vlug - France 24
Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug
Fotokrediet: Daily Maverick
Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur
plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Luister nou