
Gewildste Nuus
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Nog algemene probleme is foutiewe bedrading, plastiek dele wat smelt en glas panele wat onverwags bars.
Die Afrikaanse Stasie!

Nog algemene probleme is foutiewe bedrading, plastiek dele wat smelt en glas panele wat onverwags bars.

Dit kom nadat die Laguna-strand vroeër gesluit moes word weens swak watergehalte wat ‘n gevaar vir strandgangers kon inhou.

Die projek sou aanvanklik in Junie 2028 afgehandel gewees het, maar is tot Oktober 2030 uitgestel.

Eskom het aangedui dat hy voornemende tenderaars se geskiedenis noukeurig sal nagaan voordat ‘n aanstelling gedoen sal word om die nuwe onderneming te begin.

Die damvlakke het die afgelope naweek gewissel tussen 107,82% en 109,39%.

Eskom meen dié stap is ‘n belangrike stap om een van Suid-Afrika se grootste infrastruktuur-projekte te voltooi.