Nuuskommentaar
Page: 9
Nuuskommentaar: 25 Januarie 2024 Deur: Ilze Nieuwoudt Die afgelope week was sosiale media weer ’n warboel van graad eentjies wat met oorgroot skoolklere, reuse skooltasse en selfs groter ogies ’n dapper glimlag aantrek vir die eerste dag van “grootskool”. Ouers van nuwe graad 8’s het weer die eerste skooldagfoto’s gaan opdiep en dié saam met […]
Nuuskommentaar: 22 Januarie 2024 Deur: Jaco Kleynhans Verskillende gebeure verlede week in die Midde-Ooste laat vrese vir ʼn grootskaalse oorlog in dié streek toeneem, terwyl dit duidelik is dat Westerse-, en veral Amerikaanse- invloed, in dié streek steeds afneem. Dít alles terwyl die globale magstryd tussen die Weste aan die een kant en China, Rusland […]
Nuuskommentaar: 19 Januarie 2024 Deur: Geskryf deur Sarita Blignaut en Karien Brits, taalpraktisyns by Akademia Daar word dikwels taalgrappies met die woord tesourus gemaak wat ʼn prentjie oproep van ʼn soort dinosourus wat woorde verslind. Gelukkig is ʼn tesourus nie ʼn uitgestorwe dier nie – om die waarheid te sê is dit nog jonk en […]
Nuuskommentaar: 18 Januarie 2024 Deur: Ernst van Zyl Die voorsitter van die SAUK-direksie, Khathutselo Ramukumba, het in 2023 aan die parlement se portefeuljekomitee oor kommunikasie en digitale tegnologie onthul dat die TV-lisensiegeldontduikingskoers in die land die afgelope boekjaar meer as 87% bereik het, vergeleke met 82% in 2022 en 69% in 2019. Anders gestel, slegs […]
Nuuskommentaar: 16 Januarie 2024 Deur: Jaco Kleynhans In elke Westerse land, van die Verenigde State van Amerika (VSA) tot die Verenigde Koninkryk, in die hele Wes-Europa en selfs in lande soos Australië en Nieu-Seeland is ʼn groot meerderheid van die bevolkings sterk gekant teen massa-immigrasie. Selfs in Suid-Amerikaanse lande soos Chili, Argentinië en Uruguay is […]
Nuuskommentaar: 15 Januarie 2024 Deur: Bennie van Zyl Geleidelik ontsluit 2024 en begin besighede hul pogings vir 2024 om aan die einde van elke maand winsgewend te wees. Dit is noodsaaklik as toets van die markkragte ten einde volhoubaar te kan wees. Dit verg beplanning in vele opsigte ten einde op die regte tyd die […]
Nuuskommentaar: 12 Januarie 2024 Deur: Flip Buys Te midde van al die slegte nuus in die land is daar minstens tien redes vir hoop in die nuwe jaar. Die eerste is dat die ANC ernstig in die moeilikheid is. Partybase praat reeds oor koalisies of selfs nederlae in die komende verkiesing. Die tweede rede vir […]
Nuuskommentaar: 11 Januarie 2024 Deur: Alana Bailey Die begin van ’n nuwe jaar bied aan ons die geleentheid om ’n bestekopname oor die stand en toekoms van ons moedertaal, Afrikaans, te doen. Op die oog af floreer die taal. Feite en fiksie word in Afrikaans gepubliseer, daar is Afrikaanse musiek vir elke smaak en Afrikaanse […]
Nuuskommentaar: 10 Januarie 2023 Deur: Jaco Kleynhans Die Brits-Amerikaanse historikus William Woodruff het ’n paar jaar gelede reeds geskryf dat die voortdurende aggressiwiteit van beide individue en state ten grondslag van alle geskiedenis lê. Die meeste internasionale ontleders is dit eens dat 2023 ’n jaar van groeiende globale onsekerheid en vrese vir meer konflik was. […]
Nuuskommentaar: 21 Desember 2023 Deur: Ilze Nieuwoudt Die jaar is so te sê op sy einde. Net soos soveel mense se geduld en gemeet aanspandering hierdie tyd van die jaar, sal baie mense se geld ook kort voor lank op ’n eindewees.Intussen raak iets so eg Afrikaans soos ’n braaibroodjie so peperduur dat selfs hierdieeenvoudige […]