Nuuskommentaar

Page: 8

Nuuskommentaar: 8 Maart 2024 Deur: Marais de Vaal Die gesegde “bo blink, onder stink” is nie ’n akkurate beskrywing van die land se rioolbesoedelingkrisis nie. ’n Meer akkurate beskrywing is “bo én onder stink”, want die werklikheid van die rioolbesoedelingkrisis is ooglopend sigbaar. Rioolsuiweringswerke staan stil óf kan glad nie byhou by bevolkingsgroei nie. Rou […]

Nuuskommentaar: 7 Maart 2023 Deur: Jaco Kleynhans Dit sou sekerlik onverantwoordelik wees om bloot ʼn kliniese parallel te trek tussen wat tans in die wêreld gebeur en wat voor die Eerste Wêreldoorlog afgespeel het. Maar dit is tog ook belangrik om te erken dat daar wel ooreenkomste bestaan. Hierdie ooreenkomste beteken nie noodwendig dat ʼn […]

Nuuskommentaar: 1 Maart 2024 Deur: Bennie van Zyl Die land het die afgelope dae deeglik kennis geneem van die verval van die SA Polisiediens se hoofkantoor in Pretoria. Dié gebou moes ontruim word aangesien dit nie meer geskik is vir menslike gebruik nie. As na die foto’s gekyk word, wil mens byna sê dat dit […]

Nuuskommentaar: 29 Februarie 2024 Deur: Chanté Kelder Wat is in ’n pleknaam? Dit hang af wie jy vra. Vir party is ’n pleknaam ook die geskiedenis van die betrokke plek. Dit is die mense wat was, is en nog gaan wees – hoe mooi of lelik dit ook al dalk mag wees. Vir ander is […]

Nuuskommentaar: 26 Februarie 2024 Deur: Louis Boshoff Politici in Suid-Afrika kan nie net doen wat hulle wil nie – nie hééltemal nie. Elke politikus, hoe magtig en korrup ook al, se dade word beperk deur gewone indiwidue en gemeenskappe se optrede. Daar is ’n eenvoudige manier om hierdie stelling te verifieer: Identifiseer ’n bepaalde politikus. […]

Nuuskommentaar: 23 Februarie 2024 Deur: Carina Bester Dit is 30 jaar ná Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing – ’n verkiesing wat heelwat Suid-Afrikaners hoop gegee het. Vanjaar is dit weer tyd om ’n kruisie by die stembus te gaan trek en daar kan met reg gesê word dat die hoop van 30 jaar gelede nie […]

Nuuskommentaar: 19 Februarie 2024 Deur: Jaco Kleynhans Die jaarlikse München-veiligheidskonferensie het verlede week die lig duidelik laat skyn op die groeiende veiligheidsrisiko’s wêreldwyd. Byna twee jaar ná die uitbreek van die oorlog in Oekraïne, dreig die konflik tussen Israel en die Palestyne om in ’n groter Midde-Oosterse konflik uit te kring, terwyl waarskuwings toeneem dat […]

Nuuskommentaar: 14 Februarie 2024 Deur: Jaco Kleynhans Die bekende en omstrede Amerikaanse televisieaanbieder Tucker Carlson het verlede week veral in die VSA en Europa wenkbroue laat lig toe hy vanuit Moskou ’n onderhoud van meer as twee ure met die Russiese president Wladimir Poetin op sosiale media uitgesaai het. Carlson was voorheen ’n aanbieder op […]

Nuuskommentaar: 9 Februarie 2024 Deur: Jan Bosman In sy teleurstellende Staatsrede op 8 Februarie 2024 by die tydelike Parlement in die Stadsaal van Kaapstad het die President baie moeite gedoen om die gevolge van apartheid uit te wys. Vir die 90 minute het die president 9 keer verwys na die lot van swart mense – […]

Nuuskommentaar: 5 Februarie 2025 Deur: Jaco Kleynhans Die voormalige Amerikaanse president en huidige kandidaat in aanloop tot vanjaar se verkiesing op 5 November, Donald Trump, het die afgelope naweek in Suid-Carolina sy opponent en huidige Amerikaanse president, Joe Biden, daarvan beskuldig dat hy Amerika in ’n Derde Wêreldoorlog instuur. Trump se oordrewe opmerking kan maklik […]


Current track

Title

Artist