Luister nou

Nuusberigte

Gewildste Nuus

Ondersoeke teen Patrick Dlamini gaan steeds voort

Die Vakbond vir Staatsamptenare sê ondersoeke na bewerings teen die uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie, Patrick Dlamini, sal steeds voortgaan ondanks sy terugkeer na die pos. Dit volg nadat die

Lees Meer »
Geldsake

Godongwana besin oor die toekoms van die OBK

Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die regering oorweeg die toekoms van die Openbare Beleggingskorporasie, of die OBK, te midde van voortgesette bestuursprobleme. Godongwana sê veral die korporasie se ongenoteerde

Lees Meer »
Gewildste Nuus

OVK sê registrasienaweek was ‘n sukses

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie, of OVK, sê die finale kiesersregistrasienaweek was ‘n sukses, met goeie logistieke en operasionele ondersteuning landswyd. Die OVK sê kiesers kan steeds aanlyn of by plaaslike OVK-kantore

Lees Meer »
Gewildste Nuus

So kom kampvegter teen korrupsie tot ’n val

Seugnet van Zyl Dr. Lewelyn Curlewis, strafregkenner, sê hy sal nie verbaas wees nie as adv. Andrea Johnson, voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie (Idac), minstens tereg sal staan

Lees Meer »

Luister nou