Luister nou

Hof hoor vandag aansoeke oor die Onteieningswet aan

Deur Marelize Maré

Die Wes-Kaapse Hooggeregshof begin vandag met die aanhoor van AfriForum se aansoek om dele van die Onteieningswet ongrondwetlik te laat verklaar.

Die Instituut vir Rasseverhoudinge, die DA en die Vaderlandstigting se soortgelyke hofaansoeke word saam met die saak aangehoor.

Die applikante voer aan dat sekere bepalings van die wet onteiening sonder vergoeding moontlik maak en eiendomsreg ondermyn.

President Cyril Ramaphosa, die minister van Openbare Werke en die voorsitters van die Parlement is respondente.

Die saak sal na verwagting vyf dae duur.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: VF Plus

RDK beveel drie regters aan

Fotokrediet: Netwerk 24

SANW spandeer miljarde aan huurvlugte

Fotokrediet: Solidariteit netwerk

Wêreldonderwysersdag word vandag gevier

Boer tot bord

Wanneer ’n boer vermoor word ….

Internasionale Perspektief nuut

VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit

Ander Nuus Artikels

Petrolpomp brandstof
Regering maan teen brandstof-paniekaankope
Bemarkingsoproepe
Ongewenste bemarkingsoproepe binnekort iets van die verlede
Fotokrediet: EWN
Polisie ondersoek moontlike sluipmoord op Feroz Khan se familielid
Fotokrediet: VF Plus
RDK beveel drie regters aan
Fotokrediet: Netwerk 24
SANW spandeer miljarde aan huurvlugte

Luister nou