
Burgemeester verduidelik oor Johannesburg se finansiële druk
Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero sê die vinnige groei van informele nedersettings plaas toenemende druk op Johannesburg se behuising, elektrisiteit en basiese dienslewering. Hy het tydens sy stadsrede gesê




