Luister nou

Nuusberigte

Gewildste Nuus

Tafelberg se kabelkar is Maandag weer oop

Die jaarlikse instandhouding van Tafelberg se kabelkar is byna voltooi en die kabelkar behoort, indien alles volgens plan verloop, Maandag 10 Augustus weer in werking te wees. Die kabelkar is

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Verkiesing waarskynlik vandag geproklameer

Die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (CoGTA) sal waarskynlik vandag die plaaslikeregeringsverkiesing in die Staatskoerant proklameer. Dit beteken dat die kiesersrol om middernag sal sluit en diegene wat

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Deel van vuurpyl stort op die maan neer

‘n Deel van ‘n SpaceX Falcon 9-vuurpyl het volgens berigte vanoggend op die Maan neergestort nadat dit langer as 18 maande deur die ruimte beweeg het. Die boonste deel van die vuurpyl,

Lees Meer »

Luister nou