Luister nou

Nuusberigte

Gewildste Nuus

ANC wil mag met megamunisipaliteit behou

Die ANC se die voorstel om ’n enorme megamunisipaliteit in Gauteng tot stand te bring deur die metrorade van Tshwane, Johannesburg en Ekurhuleni saam te smelt,  is ’n poging is

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Suid-Afrika vier Internasionale Spekdag

Suid-Afrika se weerkaarte kry môre ’n spekgeur! Eskort en Vox Weather span kragte saam om Internasionale Spekdag môre op ’n unieke manier te vier. Weervoorspellings vir Johannesburg, Pretoria, Kaapstad, Durban

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Ouers het tot middernag om kinders te plaas

Gautengse ouers het nog net tot middernag vanaand om Graad 1- of Graad 8-plasing vir 2027 aan te vra. Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum doen ’n dringende beroep op ouers wat nog

Lees Meer »
Nuus

Soektog in Pretoriuskop eindig tragies

’n Soektogoperasie in die Pretoriuskop-gedeelte van die Krugerwildtuin het tragies geëindig nadat menslike oorskot in die Mesteldam gevind is. Veldwagters het op 28 Augustus vier mense betrap wat na bewering

Lees Meer »
Gewildste Nuus

SA Airlink word steeds ondersoek

Die Suid-Afrikaanse Burger Lugvaartowerheid, SABLO, beoordeel steeds Airlink se lae verbyvlug oor Kaapstad-stadion voor die Springbokke se wedstryd teen die All Blacks. Die Vliegtuig Eienaars en Vlieëniers Vereniging van Suid-Afrika

Lees Meer »

Luister nou