Luister nou

Nuusberigte

Gewildste Nuus

Brandstofpryse styg hoër vanaf middernag

Suid-Afrikaanse motoriste moet hulle gereed maak vir ’n aansienlike styging in brandstofpryse vanaf middernag. Die Departement van Minerale en Petroleumbronne het aangekondig dat 93- en 95-oktaan petrol met R1,34 per

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Konstitusionele hof wys aansoek van die hand

Die Konstitusionele Hof het ’n aansoek deur voormalige presidente Jacob Zuma en Thabo Mbeki van die hand gewys om regter Sisi Khampepe van die WVK-sake-ondersoek te laat onttrek. Khampepe sal dus voortgaan as

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Ek staan hier sonder hare of borste

“Dit is nie maklik om vir jou man te sê: “Vandag haal ons alles af” nie. So vertel Marlene Pretorius van haar stryd teen borskanker en die dubbele mastektomie wat

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Duisende moet nog toelaagkaarte omruil

Nagenoeg 150 000 mense wat van ’n Sassa-toelaag afhanklik is, het enkele dae oor om ’n nuwe kaart te kry om seker te maak dat hulle steeds dié broodnodige inkomste kan

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Sokkerballe of kruise?

’n Medestigter van die Betereinders sal Lex Libertas se Witkruis-projek ondersteun. Johan Erasmus sê hy sal in solidariteit en met die doel om ’n gesonde gesprek oor plaasmoorde in Suid-Afrika

Lees Meer »
Gewildste Nuus

UNISA: Minister moet ingryp

Te midde van klagtes oor die werksomstandighede by die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) het Solidariteit die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, gevra om in te gryp.  Solidariteit

Lees Meer »

Luister nou