
Vrou se liggaam in Moroka-dam gevind
’n Vrou se liggaam is in ’n duvet toegedraai in die Moroka-dam in Soweto gevind. Die slagoffer is vermoedelik in haar twintigs. Die polisie het ’n geregtelike doodsondersoek geopen en
Die Afrikaanse Stasie!

’n Vrou se liggaam is in ’n duvet toegedraai in die Moroka-dam in Soweto gevind. Die slagoffer is vermoedelik in haar twintigs. Die polisie het ’n geregtelike doodsondersoek geopen en

Die Gautengse Onderwysdepartement het volgens Solidariteit erken dat hy nie meer sy statutêr verpligte subsidies aan skole kan betaal nie. Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het daarom dié week

’n Nuwe AfriForum-verslag, waarin 47 afsonderlike gewelddadige plaasaanvalle wat oor ’n tydperk van sewe jaar plaasgevind het, bestudeer is, toon ’n herhalende patroon van marteling waarin plaasaanvallers verskeie geïdentifiseerde metodes

Gunther von Below Die première van Crossed Out – Confronting Persecution in South Africa het ’n ongemaklike gesprek oor Suid-Afrika se verlede, hede en toekoms laat ontstaan. Die dokumentêr kyk

Die polisie het nog nie die nasionaliteit vasgestel van die enigste verdagte wat in hegtenis is in verband met een van die nege moorde op vroue in Ekurhuleni nie. Adjunk-nasionale

Die parlement se voorsittende beamptes sê hulle weet nog nie wat die volle uitwerking van die nuwe Amerikaanse visumbeperkings op Suid-Afrika sal wees nie. Nasionale Vergadering se speaker Thoko Didiza