Luister nou

Daar heers onsekerheid oor die VSA se visumbeperkings

Deur Marelize Maré

Die parlement se voorsittende beamptes sê hulle weet nog nie wat die volle uitwerking van die nuwe Amerikaanse visumbeperkings op Suid-Afrika sal wees nie.

Nasionale Vergadering se speaker Thoko Didiza en haar adjunk, Annelie Lotriet, sê hulle sal moet wag om te sien hoe ver die maatreëls strek en of regeringsministers en hul gesinne geraak word.

Die voormalige ambassadeur Ebrahim Rasool het intussen beweer die Amerikaanse besluit is beïnvloed deur organisasies soos AfriForum.

Die Suid-Afrikaanse regering het die nuwe beperkings aangeteken en sê die Verenigde State moet Suid-Afrika se wette respekteer.

Gewilde Nuus

Misdaadtoneel-Ekurhuleni

DA bied halfmiljoen aan vir leidrade na die Ekurhuleni-moordenaar

Fotokrediet: Instagram

Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals

Fotokrediet: WLRN

VSA se nuwe visumbeperkings

Fotokrediet: AfriForum

Nuwe verslag oor buitensporige geweld tydens plaasaanvalle

Fotokrediet: WikiWand

Partye sê hulle het reg op selfbeskikking

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: eNCA
Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind
Ronald Lamola - TimesLive
SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings
Misdaadtoneel-Ekurhuleni
DA bied halfmiljoen aan vir leidrade na die Ekurhuleni-moordenaar
Fotokrediet: Instagram
Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals
Fotokrediet: WLRN
VSA se nuwe visumbeperkings

Luister nou