Luister nou

Misdaad

Gewildste Nuus

Ondersoeke teen Patrick Dlamini gaan steeds voort

Die Vakbond vir Staatsamptenare sê ondersoeke na bewerings teen die uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie, Patrick Dlamini, sal steeds voortgaan ondanks sy terugkeer na die pos. Dit volg nadat die

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Art. 89-komitee hof toe oor Phala Phala-interdik

Die parlement se Artikel 89-ontheffingskomitee wend hom tot die Konstitusionele Hof om teen die hooggeregshof in Kaapstad se uitspraak te appelleer waarin president Cyril Ramaphosa aangedring het om dié komitee

Lees Meer »
Misdaad

Meer as honderd die afgelope week vermoor

Meer as 100 mense is die afgelope week in die Wes-Kaap vermoor, terwyl bendegweld steeds gemeenskappe teister. ‘n 18-jarige meisie van Mitchells Plain is onder die slagoffers. Gemeenskapsleiers sê al

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Padverkeersbestuurskorporasie oor sindikaat

Die Padverkeersbestuurskorporasie sê ’n voertuiglisensiebedrogsindikaat ter waarde van miljoene rand het Suid-Afrika se lisensiestelsel gemanipuleer deur gesteelde aanmeldbesonderhede, skynmaatskappye en selfs die identiteite van oorledenes te gebruik. Volgens die korporasie

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Solidariteit kap SAPD se nuwe diversiteitsplan

Die vakbond Solidariteit kritiseer die polisiediens se nuwe plan om senior offisiere op diversiteit en transformasie te beoordeel. Dít volg na die waarnemende nasionale kommissaris van die polisie, Puleng Dimpane, ’n

Lees Meer »

Luister nou