Luister nou

Misdaad

Gewildste Nuus

SAPD wéér in die pekel oor omstrede bevorderings

Die vakbond Solidariteit eis daadwerklike optrede teen gebrekkige bevorderingspraktyke in die Suid-Afrikaanse Polisiediens nadat die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) wéér teen die polisie beslis het. Dit volg

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Peet Viljoen se borgtogaansoek misluk

Die omstrede eertydse prokureur, Peet Viljoen, se borgtogaansoek is in die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof in Pretoria van die hand gewys. Landdros Nica Setshogoe het beslis dat die verdagte nie daarin kon

Lees Meer »
Iets gemis?

GOOD wil ‘n permanente integriteitstribunaal hê

Die GOOD-party wil hê die Madlanga-kommissie van ondersoek moet in ’n permanente polisie-integriteitstribunaal omskep word om korrupsie en sogenaamde “vrot appels” in wetstoepassing voortdurend uit te roei. Die party se

Lees Meer »
Gewildste Nuus

SA het hoogste aantal beroepsbedrog in Afrika

Suid-Afrika het die hoogste aantal gevalle van beroepsbedrog in Afrika suid van die Sahara aangeteken. Volgens die jongste verslag van die Vereniging vir Gesertifiseerde Bedrogondersoekers, is ‘n 123 van die

Lees Meer »

Luister nou