
Peet Viljoen se borgtogaansoek misluk
Die omstrede eertydse prokureur, Peet Viljoen, se borgtogaansoek is in die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof in Pretoria van die hand gewys. Landdros Nica Setshogoe het beslis dat die verdagte nie daarin kon
Die Afrikaanse Stasie!

Die omstrede eertydse prokureur, Peet Viljoen, se borgtogaansoek is in die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof in Pretoria van die hand gewys. Landdros Nica Setshogoe het beslis dat die verdagte nie daarin kon

Die GOOD-party wil hê die Madlanga-kommissie van ondersoek moet in ’n permanente polisie-integriteitstribunaal omskep word om korrupsie en sogenaamde “vrot appels” in wetstoepassing voortdurend uit te roei. Die party se

Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, het die besonderhede van die leefstyloudits van senior polisiebeamptes bekend gemaak in ’n skriftelike parlementêre antwoord op ’n vraag van die DA-LP en

Suid-Afrika het die hoogste aantal gevalle van beroepsbedrog in Afrika suid van die Sahara aangeteken. Volgens die jongste verslag van die Vereniging vir Gesertifiseerde Bedrogondersoekers, is ‘n 123 van die

Die regering beplan strenger wetgewing om onwettige mynbou en prospektering in Suid-Afrika die hoof te bied. Voorgestelde wysigings aan die Strafproseswet en die Wet op die Ontwikkeling van Minerale en

Die kabinet het vier wetsontwerpe goedgekeur om Suid-Afrika se regstelsel te versterk. Volgens die minister van justisie en staatkundige ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, behels die voorgestelde wetgewing ’n verskerping van strafmaatreëls