Luister nou

Meer as honderd die afgelope week vermoor

Deur Marelize Maré

Meer as 100 mense is die afgelope week in die Wes-Kaap vermoor, terwyl bendegweld steeds gemeenskappe teister.

‘n 18-jarige meisie van Mitchells Plain is onder die slagoffers.

Gemeenskapsleiers sê al word daar daagliks in hegtenisnemings gemaak en al word daar op vuurwapens en dwelms beslag gelê, is dit nie genoeg om die geweld te stuit nie.

Meer as ‘n dosyn tieners is vandeesmaand doodgeskiet, en daar is kommer dat al hoe jonger mense by bendes betrokke raak.

Die nuwe Wes-Kaapse polisiekommissaris sê die bekamping van bendegweld is sy hoogste prioriteit en dat ‘n plan reeds in werking gestel is.

Gewilde Nuus

Lynnwood padwerke - The Citizen

Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande

Guptas

Gupta-broers steeds gesoek

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ad hoc - IOL

Ad hoc-komitee finaliseer sy verslag

Fotokrediet: Groundup

SASSA funksioneer met net 44%

Ander Nuus Artikels

Israelse vlug - France 24
Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug
Fotokrediet: Daily Maverick
Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur
plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere
Lynnwood padwerke - The Citizen
Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande
Guptas
Gupta-broers steeds gesoek

Luister nou