Luister nou

Padverkeersbestuurskorporasie oor sindikaat

Deur Marelize Maré

Die Padverkeersbestuurskorporasie sê ’n voertuiglisensiebedrogsindikaat ter waarde van miljoene rand het Suid-Afrika se lisensiestelsel gemanipuleer deur gesteelde aanmeldbesonderhede, skynmaatskappye en selfs die identiteite van oorledenes te gebruik.

Volgens die korporasie is swaarvoertuie ook onwettig as ligter voertuie geregistreer om laer lisensiefooie te betaal.

Die sindikaat het glo ook toegang tot die NaTIS-stelsel verkry deur die aanmeldbesonderhede van amptenare te misbruik en padwaardigheidsertifikate uitgereik sonder dat voertuie inspeksies ondergaan het.

Die korporasie sê die bedrog lei tot groot finansiële verliese vir provinsiale en nasionale vervoer-owerhede.

Gewilde Nuus

Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves

Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam

Senzo Mchunu - The Witness

Die OB ondersoek Senzo Mchunu

Fotokrediet: Checkatrade

Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel

Siviwe Gwarube - Daily Maverick

Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026

Israelse vlug - France 24

Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug

Ander Nuus Artikels

Willie Spies
VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 2 Oktober 2026
Fotokrediet: The Citizen
Tshwane-metro bied spesiale vlugte vir bejaardes by lughawe
Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves
Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam
Senzo Mchunu - The Witness
Die OB ondersoek Senzo Mchunu

Luister nou