
Misdaad neem met 5,1% af
25 November 2024 Ernstige misdade het afgeneem, en daar is ook ‘n algemene afname in misdaad. Dit volgens die minister van polisie, Senzo Mchunu, wat vanmiddag die jongste misdaadstatistiek by
Die Afrikaanse Stasie!

25 November 2024 Ernstige misdade het afgeneem, en daar is ook ‘n algemene afname in misdaad. Dit volgens die minister van polisie, Senzo Mchunu, wat vanmiddag die jongste misdaadstatistiek by

18 November 2024 Die minister van korrektiewe dienste, dr. Pieter Groenewald sê sowat 18 000 van die land se gevangenes – oftewel 11% – bestaan uit buitelandse burgers. In antwoord op ‘n

15 November 2024 Die borgtogaansoek van Louis en Dezzi Liebenberg is tot 21 November uitgestel. Die egpaar het vanoggend in die landdroshof in Bronkhorstspruit verskyn. Die twee staan saam met

14 November 2024 Lugbraaiers het die afgelope paar jaar aansienlik gegroei in gewildheid, grootliks weens die spoed waarteen dit kos gaarmaak, en die verminderde olie-gebruik. Die nuusdiens, IOL berig dat

14 November 2024 Owerhede in Kaapstad het ‘n ongelisensieerde slaghuis tot ‘n misdaadtoneel verklaar nadat beeldmateriaal aan die lig gekom het waarin gesien kan word hoe vleis in onhigiëniese toestande

14 November 2024 Die ontbinde liggaam van ‘n onwettige mynwerker is by die Stilfontein-myn in Noordwes na die oppervlak gebring. Vrywilligers het vandag die polisie gehelp om die sogenaamde zama