
Fonds waarsku mense om nié voor voertuie in te beweeg nie; eise sal nié uitbetaal word nie
10 Desember 2024 Die Padongelukkefonds (POF) waarsku mense om nie hulself voor bewegende voertuie in te gooi nie. Die POF sê daar is ‘n groeiende tendens van mense wat doelbewus




