
DA eis antwoorde oor Misdaadintelligensie-eenheid se peperduur eiendom
Die eiendom in Berea in Durban is vir R22,8-miljoen aangekoop, hoewel die eiendom gelys was vir R9,5-miljoen.
Die Afrikaanse Stasie!

Die eiendom in Berea in Durban is vir R22,8-miljoen aangekoop, hoewel die eiendom gelys was vir R9,5-miljoen.

Die Nasionale Vervolgingsgesag sê in ‘n verklaring hy sal voortgaan om seker te maak dat diegene wat infrastruktuur beskadig, swaar vonnisse kry.

Volgens die SOE se Andy Mothibi was sommige bestuurders en senior amptenare by die kragvoorsiener aandadig hieraan.

Die bobbejaan het vinnig bekendheid verwerf in Pretoria, vanweë sy wandeling, en na sy dood is ‘n petisie teen dieremishandeling begin.

9 Februarie 2025 Die Suid-Afrikaanse Polisiediens sê hy stel ondersoek in na beweerde voorkeurbehandeling van die diamant-handelaar, Louis Liebenberg, terwyl hy nog in polisieaanhouding is. DIT kom nadat videos en

9 Februarie 2025 Waarskuwing: Die inhoud van die berig kan sensitiewe lesers ontstel. Die dood van ‘n bobbejaan, wat die afgelope week in Pretoria rondbeweeg het, ontlok tans groot reaksie