
Misdaad
Vermeende dwelmsmouse met Kokaïne van R7,5-miljoen op OR Tambo betrap
Die Suid-Afrikaanse man en vrou, het op twee afsonderlike vlugte van Brasilië in Johannesburg gelang toe hulle deur die polisie onderskep is.
Die Afrikaanse Stasie!

Die Suid-Afrikaanse man en vrou, het op twee afsonderlike vlugte van Brasilië in Johannesburg gelang toe hulle deur die polisie onderskep is.

Wat verkragting betref was daar ‘n 3,3% afname.
Die man is as Onoshana Thando Sadiki geïdentifiseer.

Luidens statistiek het nagenoeg 300 polisiebeamptes in die afgelope sewe jaar hulle eie lewens geneem.

Die polisiewoordvoerder, brigadier Athlenda Mathe het vroeër gesê dat drie slagoffers gister na vore gekom het om ‘n klag by die Brooklyn-polisiekantoor aanhangig te maak.

‘n Tuinier, wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n 32-jarige vrou en haar 9-jarige seun, in hulle huis in Randhart in Alberton vermoor het, het Dinsdagoggend skuld op die moorde