Luister nou

DA eis antwoorde oor Misdaadintelligensie-eenheid se peperduur eiendom

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die DA vra dat ‘n onmiddelike ondersoek van stapel gestuur moet word, na dit aan die lig gekom het dat die Misdaadintelligensie-eenheid van die Suid Afrikaanse Polisiediens nóg ‘n multi-miljoen rand eiendom aangekoop het.

Die eiendom in Berea in Durban is vir R22,8-miljoen aangekoop, hoewel die eiendom gelys was vir R9,5-miljoen.

Vroeër die jaar het dit aan die lig gekom dat die eenheid ‘n hotel ter waarde van R22,7-miljoen in die noorde van Pretoria aangekoop het.

Die DA se woordvoerder oor staatsveiligheid, Dianne Kohler Barnard sê dit wil ook voorkom of Misdaadintelligensie nie die departement van Openbare Werke ingelig het oor die aankoop nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Suliman Carrim

Suliman Carrim uit op borgtog

Fotokrediet: Polity

Ian Cameron vra Senzo Mchunu se verwydering

Fotokrediet: WUNC

Israel se verkiesingsuitslag dui op ’n kop-aan-kop-stryd

SANW-soldate

Ontplooiing van SANW-soldate na Durban beloop R34 mil.

Fotokrediet: Reuters

Rusland en Oekraïne stel skietstilstand in

Ander Nuus Artikels

Nhlanhla Mkhwanazi
Mkhwanazi binnekort nuwe hoof van die Valke
Fotokrediet: The North Africa Post
Solidariteit voer samesprekings met die Withuis oor Agoa
Israel verkiesing - Alhurra
Israel se verkiesing eindig in dooiepunt
Suliman Carrim
Suliman Carrim uit op borgtog
Fotokrediet: Polity
Ian Cameron vra Senzo Mchunu se verwydering

Luister nou