
Skoolhoof wat van seksdade met seuns aangekla is pleeg selfmoord
Na verdere ondersoek het meer as twaalf slagoffers na vore gekom.
Die Afrikaanse Stasie!

Na verdere ondersoek het meer as twaalf slagoffers na vore gekom.

In antwoord op ‘n parlementêre vraag deur die DA se LP, Kabelo Kgobisa-Ngcabahet Mchunu gesê dat daar meer as 4 500 sake is wat ouer as vyf jaar is.

Die gevangenes sal nou twee dae beesvleis kry, twee dae hoender en die agt ander dae bone en ander proteïene.

De Villiers is in Februarie verlede jaar deur die Good-party geskors weens die bewerings teen hom en sy lidmaatskap is twee maande later beëindig.

Zuma-Sambudla is in Januarie aangekla van aanhitsing om terrorisme te pleeg, en twee aanklagte van aanhitsing om openbare geweld te pleeg.

Glover sê die metropolisielede voer aan hulle is ontevrede oor salarisaanpassings, oortyd wat beperk word en onbillike arbeidspraktyke.