Luister nou

Voormalige Springbok-afrigter pleit onskuldig op aanklagte van seksuele aanranding

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die voormalige Springbokafrigter, Peter de Villiers, het vandag in die landdroshof in Malmesbury onskuldig gepleit op aanklagte van poging om ’n seksuele misdryf te pleeg, seksuele aanranding en crimen injuria.

De Villiers word daarvan beskuldig dat hy ’n vrou op 30 Januarie verlede jaar by haar huis in Kalbaskraal, buite Malmesbury, seksueel aangerand het.

De Villiers is in Februarie verlede jaar deur die Good-party geskors weens die bewerings teen hom en sy lidmaatskap is twee maande later beëindig.

Hy is tans ‘n lid van die MK-party.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: eNCA

Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind

Ronald Lamola - TimesLive

SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings

Misdaadtoneel-Ekurhuleni

DA bied halfmiljoen aan vir leidrade na die Ekurhuleni-moordenaar

Fotokrediet: Instagram

Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals

Fotokrediet: WLRN

VSA se nuwe visumbeperkings

Ander Nuus Artikels

Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 18 September 2026
Fotokrediet: Instagram
Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”
Fotokrediet: InsureMyTrip
Daar heers onsekerheid oor die VSA se visumbeperkings
Fotokrediet: eNCA
Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind
Ronald Lamola - TimesLive
SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings

Luister nou