Luister nou

Saak teen Zuma se dogter tot Augustus uitgestel

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die saak teen oud-president Jacob Zuma se dogter, Duduzile Zuma-Sambudla oor die onluste in Julie 2021 is tot Augustus vanjaar uitgestel.

Zuma-Sambudla, wat ook ‘n parlementslid van die MK-party is in Januarie aangekla van aanhitsing om terrorisme te pleeg, en twee aanklagte van aanhitsing om openbare geweld te pleeg.

Dit nadat haar pa by sy huis in Nkandla in hegtenis geneem is. Hy het ‘n bevel van die Grondwethof – om voor die staatkapingskommissie te getuig – geïgnoreer waarna hy vasgetrek is. Hy is kort daarna op mediese parool vrygelaat.

Zuma-Sambudla het alle aanklagte teen haar ontken en meen dit is polities gemotiveerd.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: Polity

Ian Cameron vra Senzo Mchunu se verwydering

Fotokrediet: WUNC

Israel se verkiesingsuitslag dui op ’n kop-aan-kop-stryd

SANW-soldate

Ontplooiing van SANW-soldate na Durban beloop R34 mil.

Fotokrediet: Reuters

Rusland en Oekraïne stel skietstilstand in

Malaria - Regency Healthcare

Gauteng het meeste malaria-gevalle tot nog toe

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: The North Africa Post
Solidariteit voer samesprekings met die Withuis oor Agoa
Israel verkiesing - Alhurra
Israel se verkiesing eindig in dooiepunt
Suliman Carrim
Suliman Carrim uit op borgtog
Fotokrediet: Polity
Ian Cameron vra Senzo Mchunu se verwydering
Fotokrediet: WUNC
Israel se verkiesingsuitslag dui op ’n kop-aan-kop-stryd

Luister nou