Luister nou

VF Plus eis optrede teen metropolisielede na protesaksie

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die VF Plus eis dat daar daadwerklik opgetree word teen lede van die Ekurhuleni-metropolisie ná die protesaksie, wat vanoggend tot erge vertragings op van die hoofpaaie in dié metro gelei het.

Die VF Plus-raadslid in die Ekurhuleni-metro, Jennifer Glover, sê die lede het hoofroetes soos die N3, N12 en R21 versper glo weens loon-dispute.

Glover sê die lede voer aan hulle is ontevrede oor salarisaanpassings, oortyd wat beperk word en onbillike arbeidspraktyke.

Volgens die Wet op Arbeidsverhoudinge mag metropolisielede nie aan stakings deelneem en dienslewering belemmer nie. Staatsvoertuie mag uitsluitlik aangewend word vir verkeersveiligheid en die toepassing van wet en orde.

Glover het benadruk om onskuldige mense te verontrief is nie die manier om ʼn loongeskil op te los nie.

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

The Perfect Blendship headshots with piano

The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November

Veterane

Veterane tree nou ook op YouTube aan

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Netwerk24
Verslag toon die grootste bedreigings vir groei onder Afrikalande
Fotokrediet: The Banking Association South Africa
Tesourie waarsku oor munisipaliteite se wanbetaling
Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan

Luister nou