
Meer as 400 polisievoertuie in die Vrystaat is in onbruik
Cloete sê volgens georganiseerde landbou in dié provinsie is net meer as 100 voertuie nodig om die landelike veiligheidstrategie in die Vrystaat effektief te kan implementeer.
Die Afrikaanse Stasie!

Cloete sê volgens georganiseerde landbou in dié provinsie is net meer as 100 voertuie nodig om die landelike veiligheidstrategie in die Vrystaat effektief te kan implementeer.

Daar word beweer dat sy, toe sy die minister van verdediging was, omkoopgeld ten bedrae van R4,5-miljoen van ‘n kontrakteur gevra en gekry het.

“As my kliënt se fabriek afgebrand word, moet ek sê wag net so bietjie sodat ek toestemming kan kry om wapens te mag gebruik?”

Dit kom nadat sy skuldig bevind is op aanklagte van die skep van vals poste in die Europese parlement. Hiermee het sy nagenoeg €4-miljoen verduister.

Die verdagte is in Februarie in hegtenis geneem nadat video’s aan die lig gekom het waarin jong mans fisiek en seksueel deur die nagklub se uitsmyters aangerand word.

Na verdere ondersoek het meer as twaalf slagoffers na vore gekom.